Agter Toe Deure
Vrygestel: 2019
Tydsduur: 21m 15s
Ouderdomsbeperking: 13
Dit is meestal kinders wat weerloos is wat geboelie word en in baie gevalle lei hierdie afknouery daartoe dat die kind wat geboelie word selfmoord pleeg, want die impak van ‘n konstante afknouery deur boelies is beide fisiek sowel as sielkundig. Die ...
Agter Toe Deure
Dit is meestal kinders wat weerloos is wat geboelie word en in baie gevalle lei hierdie afknouery daartoe dat die kind wat geboelie word selfmoord pleeg, want die impak van ‘n konstante afknouery deur boelies is beide fisiek sowel as sielkundig. Die kind wat afgeknou word voel magteloos teen die boelie, of boelies, want in menige gevalle is dit ‘n groep maats wat ‘n individu of individue teiken. Agter toe deure fokus op hierdie probleem wat veral onder tieners voorkom, en wys vir ons dat mens nooit weet wat in ander mense se huise agter toe deure aangaan nie.
Regisseur
Vervaardiger
Akteurs
LH
Layla de Hart
WS
Wilona Steyn
MN
Megan Nel
RB
Riané Breedt
GS
Geneviève Micenko Schourie
BG
Benita van Deemter Grobler
TS
Tania Snyman
EB
Estie Breedt
SG
Sonnet Grobler
TM
Tinkie Maloney
AL
Andrew Louw
MA
Mea-Mari Aldrich
EK
Eunike Kemp
LK
Lianté Kemp
CC
Chanté Coetzee
EB
Elana Botha
JG
Jay-Lynn Goeieman
IJ
Inge Jacobs
AB
Anke Blom