Hoekom Jou Afrikaans
Bewaar en bevorder Afrikaans
Inhoud gemaak vir Afrikaanssprekendes.
Kyk enige tyd, enige plek
Stroom op jou selfoon, tablet, rekenaar of TV.
JA Kids
Heilsame kykgenot vir die jongspan.
Trots Suid-Afrikaans
Kies uit maandelikse of jaarlikse planne
JA Kids
Eksklusief vir die jongspan
R
35
Maandeliks
- Alle kinderinhoud
- Kyk op enige toestel
BBP
Slegs 500 beskikbaar
R
1000
Eenmalig
- Lewenslange lidmaatskap
- Toegang tot alle inhoud
- Kyk op enige toestel
- Eksklusiewe kompetisies
- Spesiale aanbiedinge
Algemene Vrae
WAT IS JOU AFRIKAANS?
JA, kort vir Jou Afrikaans, is ‘n Afrikaanse stromingsdiens wat op 1 Junie 2021 afgeskop het.
Geniet films, reekse, dokumentêre programme en musiek in jou taal!
WAT IS JA KIDS?
JA Kids is ‘n eksklusiewe pakket gevul met heilsame kykgenot vir die jongspan.
WAT IS JOU AFRIKAANS SE SUBSKRIPSIE OPSIES?
Maandeliks – R80 per maand
Jaarliks – R560 per jaar
JA Kids – R35 per maand
BBP Lidmaatskap – R1000 vir lewenslange lidmaatskap
MOET EK SELF MAANDELIKS MY SUBSKRIPSIEFOOI AAN JOU AFRIKAANS BETAAL?
Indien jy op ons webtuiste aangesluit het sal die subskripsiefooi maandeliks verhaal word van die bankrekening waarvan jy die besonderhede verskaf het toe jy by Jou Afrikaans aangesluit het.
MET HOEVEEL TOESTELLE KAN EK STROOM?
Jy kan met 3 toestelle per subskripsie stroom.