Herberg

Vrygestel: 1982
Tydsduur: 35min
Ouderdomsbeperking: Geen
Tom Dekker eienaar van Herberg, ‘n vakansie-oord, doen alles in sy vermoë om ‘n familiegeheim te bewaar. Salome reageer op ‘n advertensie om ontvangsdame en gasvrou van Herberg te wees en sluit haar by Tom, Oom Vissie en Tassies aan. Ná ‘n aardskuddi...

Tom Dekker eienaar van Herberg, ‘n vakansie-oord, doen alles in sy vermoë om ‘n familiegeheim te bewaar. Salome reageer op ‘n advertensie om ontvangsdame en gasvrou van Herberg te wees en sluit haar by Tom, Oom Vissie en Tassies aan. Ná ‘n aardskudding is die pad tussen Herberg en Lambertsville onbegaanbaar en moet hul gaste noodgedwonge langer by Herberg vertoef. Elkeen van die gaste dra ‘n donker geheim met hul saam. Van die gaste se lewens is inmekaar verweef sonder dat hulle bewus is daarvan, vier moorde word gepleeg ... wie is die moordenaar?

  • 1
    Herberg Ep01

    Herberg Ep01

    32m 32s
  • 2
    Herberg Ep02

    Herberg Ep02

    31m 24s
  • 3
    Herberg Ep03

    Herberg Ep03

    35m 22s
  • 4
    Herberg Ep04

    Herberg Ep04

    34m 2s
  • 5
    Herberg Ep05

    Herberg Ep05

    35m 17s
  • 6
    Herberg Ep06

    Herberg Ep06

    34m 13s
  • 7
    Herberg Ep07

    Herberg Ep07

    35m 48s
  • 8
    Herberg Ep08

    Herberg Ep08

    40m 49s