In Ink Luister Stories - Vloek van die Limirieke
Vrygestel: Onbekend
Tydsduur: 53min 01sek
Ouderdomsbeperking: Geen
Welkom liewe pelgrim by die de Jager-kasteel. Toekoms is duister, maar tyd sal jou nie verveel.
Dit kan jy weet.
Om nie te vergeet.
Jou verblyf hier is doelbewus
en deeglik gereël.
Nadat agt vreemdelinge ‘n advertensie sien vir gratis verblyf tydens ...
Welkom liewe pelgrim by die de Jager-kasteel. Toekoms is duister, maar tyd sal jou nie verveel.
Dit kan jy weet.
Om nie te vergeet.
Jou verblyf hier is doelbewus
en deeglik gereël.
Nadat agt vreemdelinge ‘n advertensie sien vir gratis verblyf tydens die grendeltyd, trek hulle almal in by die imposante De Jager-kasteel. Wat as ‘n toevlug begin, ontaard gou in ‘n nagmerrie wanneer vreemde dinge begin gebeur.
Is daar ‘n vloek op die De Jager-kasteel of skuil die ware gevaar tussen hulle?
Episode Title
- 1

In Ink Luister Stories - Vloek van die Limirieke
53m 1s
Jou mense. Jou taal. Jou
Afrikaans.