Anderkant die Stilte

Vrygestel: 2012
Tydsduur: 54m 56s
Ouderdomsbeperking: Geen
Anderkant die Stilte handel oor `n groepie bejaardes in ‘n ouetehuis wat wys dat met samewerking alles moontlik is, dit maak nie saak hoe oud jy is nie. Die kyker word ook daaraan herinner dat die ouer generasie ‘n bron van wysheid en ervaring is o...

Anderkant die Stilte handel oor `n groepie bejaardes in ‘n ouetehuis wat wys dat met samewerking alles moontlik is, dit maak nie saak hoe oud jy is nie.

Die kyker word ook daaraan herinner dat die ouer generasie ‘n bron van wysheid en ervaring is omdat hulle reeds geleef, geleer en oorleef het.

Anderkant die Stilte is geïnspireer deur die boek van Dr. Mario Denton
“Significant Value In Team”