Arende: Die Rolprent

Vrygestel: 1994
Tydsduur: 1h 41m
Ouderdomsbeperking: Geen
Sloet Steenkamp is ‘n Kaapse Rebel wat tydens die Anglo-Boereoorlog, wat van Oktober 1899 tot Mei 1902 geduur het, geweier het om oor te gee aan die Britse Ryk. Sloet is tesame met ander rebelle gevange geneem en op St. Helena aangehou. Sloet is gede...

Sloet Steenkamp is ‘n Kaapse Rebel wat tydens die Anglo-Boereoorlog, wat van Oktober 1899 tot Mei 1902 geduur het, geweier het om oor te gee aan die Britse Ryk. Sloet is tesame met ander rebelle gevange geneem en op St. Helena aangehou. Sloet is gedetermineerd om te ontsnap en terug te keer na sy plaas en geliefde vrou, Annette.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.