Aspoestertjie
Tydsduur: 24m 58s
Ouderdomsbeperking: Geen
Aspoestertjie word deur haar stiefma en stiefsusters mishandel, maar wanneer sy vir Otto en Krokkie ontmoet verander alles. Die stiefma probeer alles in haar vermoë om te verhoed dat Aspoestertjie die drie aande die bal by die kasteel bywoon, maar me...
Aspoestertjie
Aspoestertjie word deur haar stiefma en stiefsusters mishandel, maar wanneer sy vir Otto en Krokkie ontmoet verander alles. Die stiefma probeer alles in haar vermoë om te verhoed dat Aspoestertjie die drie aande die bal by die kasteel bywoon, maar met die hulp van Otto, Krokkie en die duiwe gaan Aspoestertjie na die bal en die prins is dadelik verlief op haar. Elke aand probeer die stiefma en stiefsusters verhoed dat Aspoestertjie na die bal kan gaan, maar elke aand is Aspoestertjie by die bal en die prins het oë net vir haar. Ná die derde aand verloor Aspoestertjie haar een glasskoen op die trappe van die kasteel. Die prins lê die volgende oggend besoek af by die huise in die koninkryk en vind die dame aan wie die glasskoen behoort.