Basie
Vrygestel: 1961
Tydsduur: 1h 18m
Ouderdomsbeperking: Geen
n Pasgetroude paartjie se wittebrood begin op die verkeerde voet, hulle is skaars onder die trougaste se oë uit en sit reeds met mekaar vas. Wanneer die bruidegom vir sigarette stop begin die sports . In die bruidegom se afwesigheid steel 'n jong sko...
Basie
n Pasgetroude paartjie se wittebrood begin op die verkeerde voet, hulle is skaars onder die trougaste se oë uit en sit reeds met mekaar vas. Wanneer die bruidegom vir sigarette stop begin die sports . In die bruidegom se afwesigheid steel 'n jong skobbejak, Basie, die kar en jaag met bruid en al weg. Binnekort is nie net die bruidegom en die polisie op sy spoor nie, maar ook Basie se boewebende wat hulle deel van die buit soek.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.
Regisseur
Vervaardiger
Akteurs
IS
Ian Strauss
VV
Vicki Vosloo
PB
Piet Bezuidenhout
RL
Ralph Loubser
GC
George Canes
LL
Len Lindeque
WN
Wena Naudé
PK
Patsi Kahn
WL
Willem Loots
DS
Dale Swanepoel
CG
Chris Gerber
JO
Joe Openshaw
JV
Johan Vermeulen
GE
George Economides
PH
Pieter Hauptfleisch
MC
Morné Coetzer
AS
Arthur Swemmer
FJ
Flick Jurgens
WR
Willie van Rensburg
JH
Joel Herholdt
SL
Sann de Lange
AH
Arthur Hall
GM
George Moore
ML
Michael Lovell
WH
Willie Herbst