Boelie Issie Cool Nie

Vrygestel: 2023
Tydsduur: 47m 34s
Ouderdomsbeperking: Geen
Boelie issie cool nie is ’n prettige kortfilm, waar humor gebruik word om die seer aan te spreek van kinders wat boelie en kinders wat geboelie word. Die hele kortfilm gaan ook oor die proses waardeur ’n boelie gaan om te verstaan dat dit nie nodig i...

Boelie issie cool nie is ’n prettige kortfilm, waar humor gebruik word om die seer aan te spreek van kinders wat boelie en kinders wat geboelie word. Die hele kortfilm gaan ook oor die proses waardeur ’n boelie gaan om te verstaan dat dit nie nodig is om te boelie nie. Die film fokus ook op die invloed wat gedrag in die huishouding op die boelie se gedrag by die skool het. Boelies is oral, op skool, in die kuberruim, by die werkplek. Dit is ’n ernstige saak wat ’n geweldige impak op die slagoffer se lewe het.