Boemerang 11:15
Vrygestel: 1972
Tydsduur: 1h 24m
Ouderdomsbeperking: Geen
Die werklose Ben Venter se kulkunsies by sy dogter, Karen, se skool beïndruk ‘n pa in die gehoor, en hy bied Ben R25 000 aan vir ‘n halfuur se oëverblindery.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie die...
Boemerang 11:15
Die werklose Ben Venter se kulkunsies by sy dogter, Karen, se skool beïndruk ‘n pa in die gehoor, en hy bied Ben R25 000 aan vir ‘n halfuur se oëverblindery.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.
Regisseur
Draaiboek
Vervaardigers
Akteurs
GV
Gerhard Viviers
RP
Riana Pienaar
BV
Ben Verwey
WM
Wilma van der Merwe
DS
Denise Smal
EM
Elwen Morris
JB
Johan Brewis
HH
H.P. Hamman
GR
Gideon Roos
BT
Barry Trengrove
RS
Richard Strauss
PM
Paul Malherbe
LK
Leon Kruger
FF
Francis Fuchs
LN
Leonora Nel
AM
Amanda Müller
LS
Leonie Steyn
AM
Al Mooney
VP
Virgo du Plessis
BB
Bill Brune