Boerboel de Wet

Vrygestel: 1961
Tydsduur: 1h 15m
Ouderdomsbeperking: Geen
Septimus Ignatius de Wet, ook bekend as Boerboel de Wet, is ‘n private speurder. Hy red ‘n kenner van antieke artefakte en word deur die eienaar van 'n groot juwelewinkel, mevrou Weissman beloon. Wanneer Marie Pieterse, die dogter van die antieke ken...

Septimus Ignatius de Wet, ook bekend as Boerboel de Wet, is ‘n private speurder. Hy red ‘n kenner van antieke artefakte en word deur die eienaar van 'n groot juwelewinkel, mevrou Weissman beloon. Wanneer Marie Pieterse, die dogter van die antieke kenner wat hy gered het, hom vra om die verdwyning van 'n kosbare beeldjie uit die provinsiale museum te ondersoek, en daarmee saam die diefstal van juwele uit die vertoonkaste van Mevrou Weissman, raak dinge baie interessant.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.