Charlie Chaplin - Die Immigrant

Vrygestel: 1917
Tydsduur: 23m 59s
Ouderdomsbeperking: Geen
Charlie Chaplin met sy herkenbare snor laat die maagspiere werk in hierdie komiese stilfilm. ‘n Onstuimige skeepvaart, boewe, ‘n weduwee en haar dogter mag dalk net die wenkombinasie wees vir geluk in Charlie se toekoms. Platsak Charlie sleep vlerk b...

Charlie Chaplin met sy herkenbare snor laat die maagspiere werk in hierdie komiese stilfilm. ‘n Onstuimige skeepvaart, boewe, ‘n weduwee en haar dogter mag dalk net die wenkombinasie wees vir geluk in Charlie se toekoms. Platsak Charlie sleep vlerk by die weduwee se dogter, maar byt dalk meer af as wat hy kan hanteer wanneer hulle ‘n restaurant besoek.