Charlie Chaplin - 'n Aand Uit

Tydsduur: 26m 59s
Ouderdomsbeperking: Geen
Charlie Chaplin met sy herkenbare snor laat die maagspiere werk in hierdie komiese stilfilm. Charlie se aand uit ontaard in ‘n vreemde ervaring gevul met russies en Charlie wat in ‘n vreemdeling se bed beland as gevolg van ‘n hond.