Counting Sheep
Vrygestel: 2023
Tydsduur: 4m 18s
Ouderdomsbeperking: Geen
‘n Bedeesde skaapwagter, Synne, waak beskermend oor sy trop skape toe ‘n donderwolf vanuit die wolke verskyn om verwoesting te saai. Wanneer een van Synne se lammers, Annike, tydens die chaos haar klokkie verloor en op die aarde beland gaan Synne agt...
Counting Sheep
‘n Bedeesde skaapwagter, Synne, waak beskermend oor sy trop skape toe ‘n donderwolf vanuit die wolke verskyn om verwoesting te saai. Wanneer een van Synne se lammers, Annike, tydens die chaos haar klokkie verloor en op die aarde beland gaan Synne agter haar aan. Hy verslaan die donderwolf en herenig Annike met haar trop, maar ongelukkig kan hy nie self terugkeer wolke toe nie.
Counting Sheep is ‘n studentefilm deur The Animation School.