Crumbs
Vrygestel: 2017
Tydsduur: 4m 31s
Ouderdomsbeperking: Geen
Crumbs, die gemmerkoekie-mannetjie, gaan op ’n onverwagse reis deur Suikerland waar hy interessante karakters ontmoet. Hy begin klopdans en trek die aandag van die soetgebak in sy omgewing. ’n Beeldskone gemmerkoekie-vroutjie trek sy aandag en sy har...
Crumbs
Crumbs, die gemmerkoekie-mannetjie, gaan op ’n onverwagse reis deur Suikerland waar hy interessante karakters ontmoet. Hy begin klopdans en trek die aandag van die soetgebak in sy omgewing. ’n Beeldskone gemmerkoekie-vroutjie trek sy aandag en sy hart begin vuurwarm klop vir haar.
Crumbs is ’n studentefilm deur The Animation School.