Daan en Doors Oppie Dieggins

Vrygestel: 1975
Tydsduur: 1h 30m
Ouderdomsbeperking: Geen
Daan besoek sy pa se laaste rusplek en plaas ‘n bossie veldblomme op sy graf. Die knal van geweerskote oor die Afrika-bos en ‘n man wat aangehardloop kom verstoor sy rus. Die man kaap Daan se wa en daar is die twee die bosveld in op pad na ‘n onverwa...

Daan besoek sy pa se laaste rusplek en plaas ‘n bossie veldblomme op sy graf. Die knal van geweerskote oor die Afrika-bos en ‘n man wat aangehardloop kom verstoor sy rus. Die man kaap Daan se wa en daar is die twee die bosveld in op pad na ‘n onverwagse avontuur. Daan het die perfekte regterhand gekry om hom te help met die dieggins op sy diamantveld.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.