Darkside

Vrygestel: 2012
Tydsduur: 5m 20s
Ouderdomsbeperking: 13
’n Ruimtewese versamel rare stene. Een nag op een van sy soektogte kom hy af op ’n vreemde wese en nuwe kreature. Hy skiet die vreemde wese omdat hy bang is vir die wese, omdat die wese anders as hy is. Darkside is ’n studentefilm deur The Animation...

’n Ruimtewese versamel rare stene. Een nag op een van sy soektogte kom hy af op ’n vreemde wese en nuwe kreature. Hy skiet die vreemde wese omdat hy bang is vir die wese, omdat die wese anders as hy is.

Darkside is ’n studentefilm deur The Animation School.