Debbie

Vrygestel: 1965
Tydsduur: 1h 25m
Ouderdomsbeperking: Geen
Debbie Malan, oftewel Debora, is ‘n eerstejaarstudent, wat Paul, ‘n mediese student wat uit ‘n prominente familie kom, se oog vang. Die paartjie het ‘n warrelwind verhouding, maar hul idilliese toekoms word tot realiteit geroep met die nuus van ‘n on...

Debbie Malan, oftewel Debora, is ‘n eerstejaarstudent, wat Paul, ‘n mediese student wat uit ‘n prominente familie kom, se oog vang. Die paartjie het ‘n warrelwind verhouding, maar hul idilliese toekoms word tot realiteit geroep met die nuus van ‘n onbeplande swangerskap.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.