Die Afspraak
Vrygestel: 1974
Tydsduur: 1h 39m
Ouderdomsbeperking: Geen
Ben se vrou was terminaal siek, maar ná haar afsterwe word hy aangekla van haar moord. Nadat Ben op parool vrygelaat is aanvaar hy ‘n posisie as huursoldaat in die Kongo sodat hy genoeg geld kan verdien om sy uitstaande skuld by sy prokureur te veref...
Die Afspraak
Ben se vrou was terminaal siek, maar ná haar afsterwe word hy aangekla van haar moord. Nadat Ben op parool vrygelaat is aanvaar hy ‘n posisie as huursoldaat in die Kongo sodat hy genoeg geld kan verdien om sy uitstaande skuld by sy prokureur te vereffen en om ‘n nuwe lewe vir hom en sy seuntjie, Rudie, te begin. Ben kry soveel meer as net geld in die Kongo, hy vind ook weer liefde.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.
Regisseur
Draaiboek
Akteurs
FH
Francois van Heyningen
DL
Don Leonard
JN
June Neethling
MT
Marie du Toit
DB
Dirk van den Bergh
SJ
Schalk Jacobsz
WR
Willie van Rensburg
VM
Victor Mackeson
GF
George Feher
DW
Dawid van der Walt
PH
Pieter Hauptfleisch
RB
Regardt van den Bergh
JW
Jaco van der Westhuizen
SH
Shelagh Holliday
GR
Georges Roulet
FC
Frances Coertze
IY
Ian Yule
HH
H.P. Hamman
RD
Robin Dolton
BG
Beryl Gresak
EM
Elwen Morris
MM
Michael Mayer
JB
Johan Brewis
RL
Robert Lang
SF
Sheila Ferguson
LL
Lance Lockhart-Ross
TM
Tullio Moneta
YT
Ysterman du Toit
BH
Bob Hicks
GE
George Economides