Die Banneling

Vrygestel: 1971
Tydsduur: 1h 24m
Ouderdomsbeperking: Geen
Die Dame met die Kamelias vertel die verhaal van Marguerite Gautier, ‘n skatryk en beeldskone sosiale vlinder wat gewoond is aan die duurste en beste. Marguerite het baie minnaars, maar sy word lief vir Armand wat nie dieselfde sosiale status as sy b...

Die Dame met die Kamelias vertel die verhaal van Marguerite Gautier, ‘n skatryk en beeldskone sosiale vlinder wat gewoond is aan die duurste en beste. Marguerite het baie minnaars, maar sy word lief vir Armand wat nie dieselfde sosiale status as sy beklee nie.

Die Dame met die Kamelias is gebaseer op die boek “La Dame aux Camélias” wat deur Alexandre Dumas (fils) geskryf is, en die eerste keer in 1848 gepubliseer is.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.