Die Blou Lig
Tydsduur: 24m 6s
Ouderdomsbeperking: Geen
Die koning gooi Kuno uit die leër ná Kuno sy arm beseer het. Kuno het in ‘n donker put geval met net die Blou Lig as geselskap. Otto en Krokkie beland ook in die put. Kuno sê hy wens hy kan vlieg, en sowaar, die Blou Lig laat Kuno vlieg. Kuno, die Bl...
Die Blou Lig
Die koning gooi Kuno uit die leër ná Kuno sy arm beseer het. Kuno het in ‘n donker put geval met net die Blou Lig as geselskap. Otto en Krokkie beland ook in die put. Kuno sê hy wens hy kan vlieg, en sowaar, die Blou Lig laat Kuno vlieg. Kuno, die Blou Lig, Otto en Krokkie kom uit die put en Kuno wil dadelik na prinses Rozalia gaan. Die koning wil Kuno nie toelaat om met Rozalia te praat nie en Rozalia wil buitendien ook nie met Kuno praat nie, maar met ‘n paar towerkunsies deur die Blou Lig praat Rozalia tog met Kuno en raak verlief op hom.