Die Dapper Kleremaker

Tydsduur: 24m 12s
Ouderdomsbeperking: Geen
Die Kleremakertjie sê vir Otto en Krokkie dat sy werk vervelig is en dat hy op soek is na avontuur en hy wil ‘n held wees. Die drie gaan saam op ‘n avontuur waar dinge so reg in die Kleremakertjie se planne inpas en hy uiteindelik baie avontuur belee...

Die Kleremakertjie sê vir Otto en Krokkie dat sy werk vervelig is en dat hy op soek is na avontuur en hy wil ‘n held wees. Die drie gaan saam op ‘n avontuur waar dinge so reg in die Kleremakertjie se planne inpas en hy uiteindelik baie avontuur beleef en hy as ‘n held bestempel word. In die proses verower die Kleremakertjie die prinses se hart.