Die Ganswagtertjie

Tydsduur: 24m 43s
Ouderdomsbeperking: Geen
Die koning staan op die punt om te trou met ‘n diensmeisie wat haar voordoen as die prinses. Krokkie en Otto ontdek dat sy ‘n bedrieër is, maar moet nou ‘n manier vind om die koning daarvan te oortuig dat sy nie ‘n prinses is nie. Gebaseer op die sp...

Die koning staan op die punt om te trou met ‘n diensmeisie wat haar voordoen as die prinses. Krokkie en Otto ontdek dat sy ‘n bedrieër is, maar moet nou ‘n manier vind om die koning daarvan te oortuig dat sy nie ‘n prinses is nie.
Gebaseer op die sprokies van Jakob en Wilhelm Grimm.