Die Hele Dorp Weet

Vrygestel: 1961
Tydsduur: 1h 15m
Ouderdomsbeperking: 13
Die hele dorp weet van Dr. Viljoen se buite-egtelike verhouding, maar waarvan hulle nie bewus is nie, is die effek wat dit op die Viljoen-huishouding het en meer spesifiek die effek wat dit op die gesin se kinders het. Die kinders hanteer die spannin...

Die hele dorp weet van Dr. Viljoen se buite-egtelike verhouding, maar waarvan hulle nie bewus is nie, is die effek wat dit op die Viljoen-huishouding het en meer spesifiek die effek wat dit op die gesin se kinders het. Die kinders hanteer die spanningsvolle situasie elkeen op hul eie manier en ontmoet interessante karakters wat vir hul advies gee.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.