Die Jesus Verhaal
Vrygestel: 1979
Tydsduur: 2h 1m
Ouderdomsbeperking: 13
‘n Nederige geboorte in ‘n stal in Bethlehem is waar ons kennis maak met Jesus, die uitverkorene. Die reis wat Jesus neem as die Seun van God word vertel in hierdie dokumentêre program gebaseer op die Evangelie van Lukas.
Neem asseblief kennis dat ...
Die Jesus Verhaal
‘n Nederige geboorte in ‘n stal in Bethlehem is waar ons kennis maak met Jesus, die uitverkorene. Die reis wat Jesus neem as die Seun van God word vertel in hierdie dokumentêre program gebaseer op die Evangelie van Lukas.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.