Die Klein Prinsessie
Ouderdomsbeperking: Geen
Sara Crewe is ‘n sewe-jarige dogtertjie wat saam met haar pa, Richard Crewe, in Indië woon. Richard besluit dat dit tyd is vir Sara om koshuis toe te gaan in Londen, Engeland, en net die beste is goed genoeg vir sy dogter. Sara se koshuismoeder is ni...
Die Klein Prinsessie
Sara Crewe is ‘n sewe-jarige dogtertjie wat saam met haar pa, Richard Crewe, in Indië woon. Richard besluit dat dit tyd is vir Sara om koshuis toe te gaan in Londen, Engeland, en net die beste is goed genoeg vir sy dogter. Sara se koshuismoeder is nie ingenome met Sara en haar selfversekerde persoonlikheid nie. Sara se gunsteling pop, Emily, en haar nuwe vriendin, Becky, hou haar geselskap in die luukse koshuis. Sara ontvang slegte oor haar pa en die weelde waarin sy eens geleef het verander eensklaps.