Die Kristalbal

Tydsduur: 23m 49s
Ouderdomsbeperking: Geen
Drie broers se lewens verander onherroeplik toe twee van die broers die prinses wat jare vantevore deur ‘n bose towenaar ontvoer is wou gaan red. Die towenaar wat in ‘n kasteel op ‘n nabygeleë eiland woon het twee van die broers verander in onderskei...

Drie broers se lewens verander onherroeplik toe twee van die broers die prinses wat jare vantevore deur ‘n bose towenaar ontvoer is wou gaan red. Die towenaar wat in ‘n kasteel op ‘n nabygeleë eiland woon het twee van die broers verander in onderskeidelik ‘n walvis en ‘n arend en om weer terug te verander na mense sal hulle die magiese bal moet opspoor. Otto en Krokkie stel voor hulle gaan na die prinses om te hoor of sy dalk weet waar die magiese bal is. Die prinses vang die towenaar met ‘n slim plan om uit te vind waar die magiese bal is.