Die Legende van Afkop Anna
Vrygestel: 2017
Tydsduur: 21m 38s
Ouderdomsbeperking: Geen
Anna se stryd kom oor ‘n lang tyd. Die dag van Anna se pa se dood het haar hele lewensreis verander. Anna se kersie brand helder maar die verwyte deur haar ma en gespot deur klasmaats verdof Anna se vooruitsig vir die toekoms. Wanneer die wêreld jou ...
Die Legende van Afkop Anna
Anna se stryd kom oor ‘n lang tyd. Die dag van Anna se pa se dood het haar hele lewensreis verander. Anna se kersie brand helder maar die verwyte deur haar ma en gespot deur klasmaats verdof Anna se vooruitsig vir die toekoms. Wanneer die wêreld jou verstoot het, gee jy dan op met jouself en gee net oor?