Die Prins en die Bedelaar

Vrygestel: 1995
Tydsduur: 49m 16s
Ouderdomsbeperking: Geen
‘n Jong bedelaar genaamd Tom spandeer elke dag op die koninkryk se strate in die hoop om ‘n geldjie te kry om kos koop. Op ‘n dag dwaal Tom verder van die huis af en nader aan die paleis. Die onvriendelike wagte is nie ingenome met Tom nie en behande...

‘n Jong bedelaar genaamd Tom spandeer elke dag op die koninkryk se strate in die hoop om ‘n geldjie te kry om kos koop. Op ‘n dag dwaal Tom verder van die huis af en nader aan die paleis. Die onvriendelike wagte is nie ingenome met Tom nie en behandel hom hardhandig. Toe die jong troonopvolger, Prins Edward, sien hoe sleg die wagte Tom behandel beveel hy hulle om die paleis se hekke vir Tom oop te maak. Tom en Edward, wat vreeslik baie na mekaar lyk, besluit dat die een se lewe veel meer prettig lyk as die ander s’n. Hulle ruil hul klere sodat hulle vir ‘n rukkie mekaar se lewens kan beleef. Die plan loop skeef en hulle word vasgevang in mekaar se lewens.