Die Professor en die Prikkelpop
Vrygestel: 1967
Tydsduur: 1h 23m
Ouderdomsbeperking: Geen
Pietergrahambosch se koerant loods ’n nuwe skoonheidskompetisie, Mej. Suid-Ooster, in die hoop dat hulle lesers sal werf. Die inskrywings stroom in van regoor die land en die mooiste dames word as finaliste genooi na die dorp. ’n Verstrooide professo...
Die Professor en die Prikkelpop
Pietergrahambosch se koerant loods ’n nuwe skoonheidskompetisie, Mej. Suid-Ooster, in die hoop dat hulle lesers sal werf. Die inskrywings stroom in van regoor die land en die mooiste dames word as finaliste genooi na die dorp. ’n Verstrooide professor word aangewys as die finaliste se eskort, maar met ’n kontantprys van R20 000 is daar min wat die dames sal stuit om met die titel weg te stap.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.
Regisseur
Draaiboek
Vervaardigers
Akteurs
JU
Jamie Uys
RM
Reinet Maasdorp
GB
Gert van den Bergh
TL
Tani Lange
BS
Bernadette da Silva
GM
Gordon Mulholland
ER
Erica Rogers
LB
Liezel Bosman
SS
Sarah Sylvia
AS
Arthur Swemmer
BB
Bill Brewer
JP
Johan du Plooy
IY
Ian Yule
GW
Genevieve Waite
HB
Helen Braithwaite
PO
Paddy O’Byrne
PH
Pieter Hauptfleisch
WE
Wilhelm Esterhuizen
IH
Ian Hamilton
AJ
Anthony James
KS
Keith Stanners-Bloxam
MC
Marina Christelis
CK
Carike Keuzenkamp
HG
Hettie Gerber
CM
Clark McKay
TM
Tessa Murray
SL
Sann de Lange
FV
Francoisnette Venter
BG
Beryl Gresak
LG
Lien Gouws
DL
Doreen Lamb
BO
Brian O’Shaughnessy
AL
Andries Lategan
WU
Wynand Uys
AR
Andries Roux
GH
Gordon Hood
LR
Lavonna van Rensburg
JS
Julie Stanners-Bloxam
DL
Danie Lombard
MM
Micko McAuliff
AS
André de Swardt