Die Reis Na die Middelpunt van die Aarde
Tydsduur: 42m 11s
Ouderdomsbeperking: Geen
Prof. Lindenbruck maak ‘n voorstel om op dieselfde roete as ‘n vermiste wetenskaplike na die middelpunt van die aarde te vaar. Sy dogter, Alexa, dring daarop aan om hom te vergesel. Alexa se vriend Gower en haar marmot, Hercules, gaan ook saam. Die g...
Die Reis Na die Middelpunt van die Aarde
Prof. Lindenbruck maak ‘n voorstel om op dieselfde roete as ‘n vermiste wetenskaplike na die middelpunt van die aarde te vaar. Sy dogter, Alexa, dring daarop aan om hom te vergesel. Alexa se vriend Gower en haar marmot, Hercules, gaan ook saam. Die geselskap kom af op ‘n merkwaardige groep onderaardse dinosourusse … en gevaar. Dit is egter nie net die pre-historiese gediertes en die gesmelte lawa wat teëspoed vir die geselskap veroorsaak nie, die mededingende wetenskaplike Dr. Greed is ook vasbeslote om hulle te stop.