Die Rooi Hennetjie

Tydsduur: 8m 22s
Ouderdomsbeperking: Geen
Hennetjie woon op ‘n plaas. Een dag loop sy en skrop op soek na ‘n wurm, toe sy ‘n hopie goue koringkorrels afkom. Hennetjie is vreeslik opgewonde en wil die koringkorrels plant. Sy besluit om die plaasdiere te vra om haar te help, maar elkeen het ‘...

Hennetjie woon op ‘n plaas. Een dag loop sy en skrop op soek na ‘n wurm, toe sy ‘n hopie goue koringkorrels afkom.

Hennetjie is vreeslik opgewonde en wil die koringkorrels plant. Sy besluit om die plaasdiere te vra om haar te help, maar elkeen het ‘n verskoning om haar nie te help nie. Wanneer sy hulle vra om haar te help om die koring te oes, om die koring na die meulenaar te neem sodat dit gemaal kan word en om ‘n koek te bak, het hulle elke keer ‘n verskoning oor waarom hulle haar nie kan help nie.

Die plaasdiere leer ‘n les. Luiheid betaal nie. As jy nie help werk nie, kan jy nie die voordeel saam geniet nie.

Regisseur

Vervaardiger