Die Ruiter In die Nag
Vrygestel: 1963
Tydsduur: 1h 35m
Ouderdomsbeperking: Geen
Dit is 1901 en die Britse soldate beplan om die Boere se garnisoen by Stilhoek in die Vrystaat aan te val en af te sny. ’n Britse Offisier word opdrag gegee om simpatieke boere te vind wat hulle sal help en in die proses word hy bevriend met Sarel Ge...
Die Ruiter In die Nag
Dit is 1901 en die Britse soldate beplan om die Boere se garnisoen by Stilhoek in die Vrystaat aan te val en af te sny. ’n Britse Offisier word opdrag gegee om simpatieke boere te vind wat hulle sal help en in die proses word hy bevriend met Sarel Gereke. Sarel word ingespan om die Britse magte te ontwrig, maar in die proses word hy ’n teiken van beide die Britse soldate, sowel as die Boere.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.
Regisseur
Draaiboek
Vervaardiger
Akteurs
JH
Johan van Heerden
BO
Brian O’Shaughnessy
WR
Willie van Rensburg
GB
Gert van den Bergh
AV
Annette de Villiers
EB
Emsie Botha
DS
Dale Swanepoel
JB
Jan Bruyns
AH
Arthur Hall
LF
Leonard Falcon
BB
Bill Brewer
DS
Danie Smal
DB
Dulcie van den Bergh
RL
Ralph Loubser
GM
George Moore
WL
Willem Loots
FP
Freddie Prozesky
SL
Sann de Lange