Die Ses Dienaars

Tydsduur: 24m 23s
Ouderdomsbeperking: Geen
Die prins is verlief op die prinses van die koninkryk naby hul koninkryk. Sy pa waarsku hom dat nog geen prins wat om die prinses se hand gevra het die toetse wat die koningin stel oorleef het nie. Die prins is egter verlief en vasbeslote om die koni...

Die prins is verlief op die prinses van die koninkryk naby hul koninkryk. Sy pa waarsku hom dat nog geen prins wat om die prinses se hand gevra het die toetse wat die koningin stel oorleef het nie. Die prins is egter verlief en vasbeslote om die koningin se toetse te slaag en met die prinses te trou. Op pad na die koningin ontmoet die prins vir Otto, Krokkie en ses dapper manne wat onderneem om deel van die prins se hofstoet te wees.