Die Storie van Christiaan

Tydsduur: 34m 29s
Ouderdomsbeperking: Geen
Christiaan is ‘n dromer wat van stories hou. Sy pa hou nie daarvan dat hy van stories hou nie, maar sy ouma spoor hom aan om nooit op te hou glo in sy stories nie, dat hy nooit moet ophou droom nie. Christiaan se vriendskap met die vreemdeling op die...

Christiaan is ‘n dromer wat van stories hou. Sy pa hou nie daarvan dat hy van stories hou nie, maar sy ouma spoor hom aan om nooit op te hou glo in sy stories nie, dat hy nooit moet ophou droom nie. Christiaan se vriendskap met die vreemdeling op die dorp laat ‘n blywende indruk op sy lewe.