Die Storie van Pinocchio
Tydsduur: 47m 10s
Ouderdomsbeperking: Geen
Pinocchio word na vele wedervaringe en duur lesse ‘n regte seun nadat hy geleer het om nie meer selfsugtig te wees nie, maar om aan ander mense ook te dink en om op te hou om die leuens te vertel wat sy neus so laat groei het.