Die Tien Gebooie

Tydsduur: 44m 6s
Ouderdomsbeperking: Geen
Moses is as baba in ‘n mandjie in die Nylrivier versteek sodat hy nie soos baie ander Israelitiese babatjies deur Farao se soldate vermoor word nie. Moses word in Farao se huis groot as die seun van die prinses. Ná ‘n aantal jare word Moses bewus van...

Moses is as baba in ‘n mandjie in die Nylrivier versteek sodat hy nie soos baie ander Israelitiese babatjies deur Farao se soldate vermoor word nie. Moses word in Farao se huis groot as die seun van die prinses. Ná ‘n aantal jare word Moses bewus van die feit dat hy nie ‘n Egiptenaar is nie en God beveel Moses om die Israeliete uit Egipte te lei. Terwyl hulle in die woestyn is gee God vir Moses die tien gebooie op twee kleitablette.