Die Troudag van Tant Ralie
Vrygestel: 1975
Tydsduur: 1h 21m
Ouderdomsbeperking: Geen
Die opvolgprent van Tant Ralie se Losieshuis bring ons terug na die welbekende huis waar die interaksie tussen die twee vriendinne, Ralie en Mathilda, opnuut lei tot jaloesie en bitsige opmerkings. Die spanning bereik 'n hoogtepunt wanneer Ralie besl...
Die Troudag van Tant Ralie
Die opvolgprent van Tant Ralie se Losieshuis bring ons terug na die welbekende huis waar die interaksie tussen die twee vriendinne, Ralie en Mathilda, opnuut lei tot jaloesie en bitsige opmerkings. Die spanning bereik 'n hoogtepunt wanneer Ralie besluit om te trou.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.