Die Twee Prinsesse

Tydsduur: 23m 28s
Ouderdomsbeperking: Geen
Die prins is ‘n prinses se hand belowe en op pad na die prinses se kasteel sien hy ‘n pragtige vrou by ‘n put in die woud en is dadelik verlief. Hy ontmoet die prinses wie se hand hy belowe is, maar hy kan nie vergeet van die pragtige vrou wat hy in ...

Die prins is ‘n prinses se hand belowe en op pad na die prinses se kasteel sien hy ‘n pragtige vrou by ‘n put in die woud en is dadelik verlief. Hy ontmoet die prinses wie se hand hy belowe is, maar hy kan nie vergeet van die pragtige vrou wat hy in die woud ontmoet het nie en besluit om haar te gaan soek.