Die Tweede Slaapkamer
Vrygestel: 1962
Tydsduur: 1h 26m
Ouderdomsbeperking: Geen
Johan en Maxie benodig ’n ekstra inkomste sodat hul die maandelikse rekeninge kan betaal en besluit om hul tweede slaapkamer uit te verhuur aan loseerders. ’n Kunstenaar, seremoniemeester, twee jong dames en ’n geestesversteurde man veroorsaak huismo...
Die Tweede Slaapkamer
Johan en Maxie benodig ’n ekstra inkomste sodat hul die maandelikse rekeninge kan betaal en besluit om hul tweede slaapkamer uit te verhuur aan loseerders. ’n Kunstenaar, seremoniemeester, twee jong dames en ’n geestesversteurde man veroorsaak huismoles in die
le Roux huishouding.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.
Regisseur
Draaiboek
Vervaardiger
Akteurs
SC
Susan Cloete
JW
Jaco van der Westhuizen
GB
Gert van den Bergh
DS
Dale Swanepoel
CG
Christo Gerber
NC
Nicolette Caras
PG
Pat Gill
RL
Ralph Loubser
LL
Len Lindeque
GC
George Canes
AS
Arthur Swemmer
WN
Wena Naude
EF
Elsa Fouche
WL
Willem Loots
EB
Ernst Budricks
DB
Dulcie van den Bergh
DF
Douglas Fuchs
FF
Frances Fuchs
LS
Lorenz Schultz
KV
Karen Vorster