Die Uitnodiging

Tydsduur: 9m 11s
Ouderdomsbeperking: Geen
‘n Onbekende vrou besoek vier vreemdelinge met verskillende agtergronde. Die vrou prys aan, helder elkeen se dag op en laat ‘n glimlag op die persoon se gesig. Een vir een nooi sy die vreemdelinge met ‘n toegevoude papiertjie wat sy uit haar handsak ...

‘n Onbekende vrou besoek vier vreemdelinge met verskillende agtergronde. Die vrou prys aan, helder elkeen se dag op en laat ‘n glimlag op die persoon se gesig. Een vir een nooi sy die vreemdelinge met ‘n toegevoude papiertjie wat sy uit haar handsak haal. Die uitnodiging lees “Art Farm Restaurant 15H00”. Die vreemdelinge daag een vir een op by die restaurant, kyk verbaas rond en wys vir mekaar die uitnodigings. Die vier vreemdelinge deel ‘n maaltyd terwyl die onbekende vrou, tevrede met haar dag se werk, vanuit die skadu’s toekyk, glimlag en verdwyn.