Die Vervlakste Tweeling

Vrygestel: 1969
Tydsduur: 1h 24m
Ouderdomsbeperking: Geen
Toni, ’n toneelspeler, moet vinnig op sy voete dink wanneer erfgeld ter sprake kom. ’n Tweeling, vrou, kind en besigheid sien die lig wanneer Toni se ryk oom kom inloer. Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit i...

Toni, ’n toneelspeler, moet vinnig op sy voete dink wanneer erfgeld ter sprake kom. ’n Tweeling, vrou, kind en besigheid sien die lig wanneer Toni se ryk oom kom inloer.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.