Die Wilde Eend

Vrygestel: 1972
Tydsduur: 1h 47m
Ouderdomsbeperking: Geen
Ná Werle Snr. sy sakevennoot, Ekdal, verraai het doen Werle Snr. moeite om Ekdal se seun, Hjalmar, te help om ‘n op sy voete te kom. Werle Snr. se seun Gregers besef wat alles onder sy neus gebeur het sonder dat hy daarvan bewus was en besluit om sy ...

Ná Werle Snr. sy sakevennoot, Ekdal, verraai het doen Werle Snr. moeite om Ekdal se seun, Hjalmar, te help om ‘n op sy voete te kom. Werle Snr. se seun Gregers besef wat alles onder sy neus gebeur het sonder dat hy daarvan bewus was en besluit om sy ou vriend, Hjalmar, die waarheid te vertel. Gregers se besluit om Hjalmar in te lig oor wat die waarheid is rondom sekere aspekte van Hjalmar se lewe het verreikende en tragiese gevolge.

Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.