Die Wonderwerke van Jesus

Tydsduur: 43m 53s
Ouderdomsbeperking: Geen
Jesus het baie glorieryke wonderwerke uitgevoer. Hy het die siekes gesond gemaak, die verlamdes kon weer loop, die wat dood was het Hy weer opgewek en Hy het selfs op die water geloop. Terwyl party Jesus misverstaan en gevrees het, het ander gevind d...

Jesus het baie glorieryke wonderwerke uitgevoer.
Hy het die siekes gesond gemaak, die verlamdes kon weer loop, die wat dood was het Hy weer opgewek en Hy het selfs op die water geloop. Terwyl party Jesus misverstaan en gevrees het, het ander gevind dat hulle geloof versterk was. Deur al Sy wonderwerke kon Jesus sy Goddelike glorie openbaar en deur Sy prediking het Hy ons geleer dat ons almal broers en susters is en dat ons vir mekaar moet omgee en mekaar moet liefhê.