Dingetjie Is Dynamite!
Vrygestel: 1975
Tydsduur: 1h 21m
Ouderdomsbeperking: Geen
In hierdie grappige film terroriseer ‘n bende die plaaslike gemeenskap. Ouma Hessie het net mooi genoeg gehad van die bende wat haar beeste steel en besluit om hulp in te win. Hulp kom in die vorm van die twee onbeholpe broers, Dingetjie en Daan. Hul...
Dingetjie Is Dynamite!
In hierdie grappige film terroriseer ‘n bende die plaaslike gemeenskap. Ouma Hessie het net mooi genoeg gehad van die bende wat haar beeste steel en besluit om hulp in te win. Hulp kom in die vorm van die twee onbeholpe broers, Dingetjie en Daan. Hulle het nou wel nie veel tussen die ore nie, maar hulle weet hoe om ‘n skietding te hanteer.
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.