Dit Is My Dag Vandag!
Tydsduur: 30m
Ouderdomsbeperking: Geen
Chaos breek uit wanneer drie paartjies per ongeluk wen in ‘n kompetisie waarvan die wenprys die troudag van hul drome is. Dit is alombekend dat bruide moeilik is wanneer die groot dag naderkom. Die emosies loop hoog en vir een bruid is daar ook die o...
Dit Is My Dag Vandag!
Chaos breek uit wanneer drie paartjies per ongeluk wen in ‘n kompetisie waarvan die wenprys die troudag van hul drome is. Dit is alombekend dat bruide moeilik is wanneer die groot dag naderkom. Die emosies loop hoog en vir een bruid is daar ook die ontnugtering van haar verloofde wat haar verneuk met haar beste vriendin.