Donker Geheime

Tydsduur: 15m
Ouderdomsbeperking: 13
Is vriende werklik vriende wanneer hulle ‘n aandeel het daarin dat slegte dinge met jou gebeur? Jaloesie, alkohol en dwelms is die perfekte konkoksie vir ‘n moord. Twee tieners beplan ‘n ondenkbare verloop van gebeure wanneer ‘n onskuldige meisie ‘n ...

Is vriende werklik vriende wanneer hulle ‘n aandeel het daarin dat slegte dinge met jou gebeur? Jaloesie, alkohol en dwelms is die perfekte konkoksie vir ‘n moord. Twee tieners beplan ‘n ondenkbare verloop van gebeure wanneer ‘n onskuldige meisie ‘n huispartytjie bywoon, ‘n partytjie wat sy nooit sal vergeet nie