Drawn
Vrygestel: 2013
Tydsduur: 3m 32s
Ouderdomsbeperking: Geen
’n Paartjie is by ‘n kruispad in hul verhouding. Beide begin teken en ons word op ’n reis geneem deur die verskillende oogpunte van die paartjie en hoe hul paadjies verskil, maar tog eindig hul by dieselfde plek op.
Drawn is ’n studentefilm deur The...
Drawn
’n Paartjie is by ‘n kruispad in hul verhouding. Beide begin teken en ons word op ’n reis geneem deur die verskillende oogpunte van die paartjie en hoe hul paadjies verskil, maar tog eindig hul by dieselfde plek op.
Drawn is ’n studentefilm deur The Animation School.