Duiwelsbene
Tydsduur: 10m 26s
Ouderdomsbeperking: 16
Alexandra dans met die duiwel ... verkoop haar liggaam sodat sy haar siel kan voed, of so glo sy. Haar verslawing aan Gifbek verwoes nie net haar lewe nie, maar ook dié van haar twee jong kinders, maar steeds rol Alexandra die dobbelsteen.