Eendag Op 'n Reëndag
Vrygestel: 1975
Tydsduur: 1h 27m
Ouderdomsbeperking: Geen
Paul en Sussie beplan ‘n aand uit op die dansvloer waar hul voete en harte ontmoet terwyl hulle die aand omdans. Met die onverwagse koms van Sussie se broer, Gert, verander hul ideale aand uit in ‘n nagmerrie. Paul verdwyn en los Sussie verward in di...
Eendag Op 'n Reëndag
Paul en Sussie beplan ‘n aand uit op die dansvloer waar hul voete en harte ontmoet terwyl hulle die aand omdans. Met die onverwagse koms van Sussie se broer, Gert, verander hul ideale aand uit in ‘n nagmerrie. Paul verdwyn en los Sussie verward in die donker. ‘n Dobbelnes, ‘n moord en talle geheime. Kan ‘n glimlag en ‘n roomys die paartjie se probleme oplos?
Neem asseblief kennis dat hierdie film in standaarddefinisie verfilm is, dit is dus nie dieselfde kwaliteit wat hedendaagse hoëdefinisiebeeld bied nie. Ons is trots om hierdie Afrikaanse juweel uit die argiewe met julle te deel - beleef die nostalgie weer saam met ons.